Die Abba-kampeereenheid is meer as net ’n maklike manier om te kampeer. Dit kan gebruik word vir verblyf wanneer die huis
te ver is of as jy die lang pad aandurf.
Volgens mnr. Jos Joubert van Abba Campers word sy kampeereenhede nie net deur avontuurlustiges gebruik nie, maar ook deur konstruksiebestuurders en selfs die boeregemeenskap.
